Bespreek Spire Afrikaanse Band Gauteng & Johannesburg
Sokkie • Rock • Feeste • Korporatief
Sien Spire Op Facebook 👍Kry 'n Kwotasie Nou
FEESTE & FEESTERREINE
Spire Band is gebou vir die groot verhoog. Ons bring 'n vertoning wat duisende mense laat saamsing by kunstefees, skoolfeeste en ekspo's.
Professionele klank-opset en hoë-energie vermaak vir enige grootte skare in Gauteng.
Kry Fees-Kwotasie
Pubs & Kuierplekke
Die hart van die aand. Ons bring die sokkie-gees na jou plaaslike kuierplek.
NavraagKorporatiewe Funksies
Professionele klank en ligte vir jaar eind-funksies, galas en spoggeleenthede.
Sien Events