Afrikaans page

Bespreek Spire vir n aand vol lekker musiek en goeie energie.

Ons bring Afrikaanse treffers, rock en party liedjies wat mense laat saam sing en opstaan om te dans.

Afrikaanse treffersParty vibesLewendige show
Afrikaans page

Bookable across Johannesburg and Gauteng for weddings, corporate events, private functions and live music nights.

Wat ons bring

Musiek wat werk vir troues, skole en privaat funksies.

  • Rock en pop met n Afrikaanse draai
  • Netjiese opstelling en goeie klank
  • Vinnige, vriendelike kommunikasie
Live music crowd

Belangrik

Vertel ons die datum, venue en tipe funksie.

Datum

Stuur vir ons wanneer die event is.

Venue

Laat ons weet waar ons moet speel.

Vibe

Vertel ons watter musiek styl jy wil he.